Hoërskool Zwartkop · Ouers (Parents)
Welkom Zwarries.
Pryslys en pakkette vir Zwartkop-skooldrag. Alle pryse sluit 15% BTW in. Geldig tot 1 Maart 2027.
(Uniform price list and packages. All prices include 15% VAT. Valid until 1 March 2027.)

Pakkette (Packages)
Koop 'n pakket. Spaar meer.
Blazer in enige maat teen dieselfde pakketprys. Kom pas eers by ons aan en betaal dan.
(Blazer in any size at the same package price. Come in to fit first, then pay in store.)
Pakket 1
Meisies- 4×Ligblou hemde
- 3×Navy rompe
- 5×Navy enkelkouse
- 3×Navy skipants
- 1×Geleentheidshemp
- 1×Blazer (enige maat)
- 1×Das
- 1×Zwarrie winterbaadjie
- 1×Pullover
R3 750Pas by ons aan en betaalSpaar R455Pakket 2
Meisies- 3×Ligblou hemde
- 2×Navy rompe
- 3×Navy enkelkouse
- 1×Das
- 1×Blazer (enige maat)
- 1×Geleentheidshemp
R2 050Pas by ons aan en betaalSpaar R240Pakket 3
Meisies- 3×Ligblou hemde
- 2×Navy rompe
- 3×Navy enkelkouse
- 3×Navy skipants
- 1×Das
- 1×Blazer (enige maat)
- 1×Geleentheidshemp
- 1×Pullover
R2 750Pas by ons aan en betaalSpaar R275Pakket 4
Seuns- 4×Ligblou hemde
- 5×Strepiekouse
- 1×Das
- 1×Geleentheidshemp
- 1×Blazer (enige maat)
- 1×Zwarrie winterbaadjie
R2 800Pas by ons aan en betaalSpaar R185Pakket 5
Seuns- 3×Ligblou hemde
- 4×Strepiekouse
- 1×Das
- 1×Geleentheidshemp
- 1×Blazer (enige maat)
R1 900Pas by ons aan en betaalSpaar R135Net 'n paar items nodig?
Koop items los teen die pryse hieronder. Of stuur vir ons 'n WhatsApp, dan help ons jou om die regte pakket te kies.
(Buy items separately at the prices below, or WhatsApp us and we'll help you choose the right package.)
Pryslys (Price list)
Alle items. BTW ingesluit.
Daaglikse skooldrag (Everyday)
| Blazer – maat 80–97 (Blazer – size 80–97) | R750 |
|---|---|
| Blazer – maat 102–122 (Blazer – size 102–122) | R790 |
| Ligblou hemp (Light blue shirt) | R190 |
| Navy romp (Navy skirt) | R195 |
| Navy skipants (Navy ski pants) | R145 |
| Grys langbroek (Grey long trousers) | R260 |
| Grys kortbroek (Grey shorts) | R175 |
| Das (Tie) | R95 |
| Navy enkelkouse (meisies) (Navy ankle socks – girls) | R55 |
| Strepiekouse (seuns) (Striped socks – boys) | R75 |
| Wintersykouse (meisies) (Winter tights – girls) | R100 |
Sport
| Krieket-kortmouhemp (Cricket short-sleeve shirt) | R300 |
|---|---|
| Krieket-langmouhemp (Cricket long-sleeve shirt) | R360 |
| Krieketbroek (Cricket trousers) | R390 |
| Netbal-/hokkierok (Netball/hockey skirt) | R370 |
| Rugby-/hokkiekouse (Rugby/hockey socks) | R105 |
| Zwarrie sportkouse (Zwarrie sports socks) | R75 |
Winter
| Zwarrie winterbaadjie (Zwarrie winter jacket) | R685 |
|---|---|
| Pullover (Pullover / jersey) | R300 |
Geleentheidsdrag (Occasion)
| Hemp (Occasion shirt) | R320 |
|---|---|
| Kortbroek (Occasion shorts) | R265 |
| Sweetpak (volledig) (Tracksuit – full) | R995 |
| Sweetpakbroek (Tracksuit pants) | R360 |
| Sweetpakbaadjie (Tracksuit top) | R640 |
Dienste (Services)
| Alle uniformverstellings (All uniform alterations) | R57,50 |
|---|
Kom pas aan (Come for a fitting)
Kom pas aan.
Bring jou kind na ons toe om aan te pas en die regte maat te kry. Dan koop jy met gemoedsrus.
(Bring your child to fit and get the right size.)
Krugerlaan 39
Lyttelton Manor, Centurion
Ma–Do (Mon–Thu) 09:00–17:00
Vr (Fri) 09:00–16:00
Sa (Sat) 09:00–13:00 · vir Zwartkop-ouers